Om presidente te onthoof: Chelsea Clinton se grinnik het verdwyn

Hillary Clinton het laggend gekekkel: “Ons het gekom, ons het gesien, hy het gesterf” oor die moord op Muammar Gaddafi van Libië nadat die VSA onder haar toesig sy bewind omver gegooi het. Maar haar dogter Chelsea vir een, waardeer … Lees verder

Palestynse terroris: ISIS = Apartheid

Die voormalige Palestynse terroris, Leila Khaled, het die bedrywighede van die militante groep, die Islamitiese Staat, skerp veroordeel.

Sy het gesê die dade van ISIS is vergelykbaar met dié van verregse Joodse setlaars en Sioniste wat apartheid en rassisme ondersteun … Lees verder

ISIS onthoof Franse toeris

Die Algerynse regering het die moord deur ‘n jihadistegroep op ‘n Franse toeris veroordeel. Die 55-jarige Herve Gourdel is Sondag deur die Jund-al Khilifa-groep ontvoer.

Die groep, wat glo bande het met die ekstremistiese Islamitiese Staat-groep, het ‘n ultimatum van … Lees verder

Onthoofdings wat 22 koppe eis, nie deur ISIS nie

Die veroordeelde mag ‘n Disprin vra, sy einde word nie op televisie uitgesaai nie, en kom met die swiepende swaard van ‘n geskoolde laksman eerder as met ‘n kombuismes.

Anders is daar nie veel verskil tussen ‘n doodsvonnis van die … Lees verder