Saoedi-Arabië onder skoot na massa-teregstelling

Iranse betogers het die ambassade van Saoedi-Arabië in Teheran bestorm nadat ’n Sjiïtiese kerklike, Nimr al-Nimr, Saterdag in Saoedi-Arabië tereggestel is.

Die betogers het daarin geslaag om die ambassadekompleks te betree en brande gestig voordat hulle deur die polisie verjaag … Lees verder

VSA stuur troepe na Oekraïne, Irak, Somalië

President Barack Obama van Amerika gaan troepe na die westelike grens van die Oekraïne stuur vir ‘n gesamentlike militêre oefening hierdie maand met meer as 1000 troepe van die Verenigde State en sy bondgenote.

Die besluit om voort te gaan … Lees verder