Duitse stad onteien privaatwonings vir migrante

Die Duitse owerhede in Hamburg het ses residensiële eenhede in die Hamm-distrik naby die middestad gekonfiskeer in wat as ‘n ernstige ingryping in eiendomsreg beskryf kan word.

Dit bly onduidelik waarom niemand die grondwetlikheid van die onteiening van die eiendom … Lees verder

Sydney Gregan: ‘n Negatiewe toekomsverwagting?

Terwyl die tweede fase van die kommunistiese revolusie begin stoom kry en die land se wiele duidelik besig is om af te val, is die vraag: Wat nou gemaak in hierdie omstandighede?

Dis reeds baie duidelik dat die studente-onrus oor … Lees verder

AgriSA ‘verbaas’ oor 50-50-grondvoorstel

Die uitspraak oor die 50-50-voorstel, die naweek tydens die ANC-hoofraadsvergadering, maak nie sin nie.

Dit, volgens AgriSA se Annelize Crosby, wat meen daar is in die verlede goeie vordering gemaak met die bespreking van dié kwessie, waarvolgens boere die helfte … Lees verder

Bekende Windhoeker in plaasaanval doodgeskiet

Die 76-jarige mnr. Gerald Leitner is Vrydag op sy plaas in die Hochfeld-omgewing sowat 76 km buite Okahandja deur vyf verdagtes aangeval en doodgeskiet.

Die Republikein berig dat niemand nog in verband met sy dood in hegtenis geneem nie.

Volgens … Lees verder

Veiligheidsraad sit oor Israeliese besetting

Palestynse betogers het Dinsdag brandende motorbande opgestapel tydens ’n betoging teen die ont­eiening van Palestynse grond, het AFP berig.

Die stuk grond is deur Israel in die Kafr Qaddum-nedersetting naby Nablus in die besette Wesoewer-gebied­ teruggevat.

Onderhandelinge tussen Israel en … Lees verder

Witskrif oor onteiening is nag

Die gehate onteieningswet kan dalk nie in sy geheel vervang word nie. Dié wet is verlede jaar weens erge teenkanting kort voor die verkiesing onttrek.

Volgens voorstelle wat in ’n Witskrif oor grondbeleid vir die ANC se omvattende Landelike ontwikkelingsprogram … Lees verder