Bob Hewitt gaan ses jaar agter tralies deurbring

Die voormalige Grand Slam-tenniskampioen, Bob Hewitt (75), gaan ses jaar agter tralies deurbring vir seksuele misdade.

Die oud-tennisster is skuldig bevind aan verkragting en onsedelike aanranding wat hy dertig jaar gelede gepleeg het.

Op die eerste aanklag van verkragting is … Lees verder

Bob Hewitt skuldig aan verkragting

Die voormalige tenniskampioen, Bob Hewitt is in die hof in Palm Ridge aan die Oos-Rand skuldig bevind op twee aanklagte van verkragting en een van onsedelike aanranding.

RSG het berig dat die 75-jarige Hewitt aangekla is van die verkragting van … Lees verder

Bob Hewitt se verkragtingsaak gaan voort

Die kruisondervraging van die Australiesgebore tenniskampioen, Bob Hewitt word Vrydag in die Johannesburgse hooggeregshof voortgesit.

Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting en een van molestering.

Hy het Donderdag in sy eie verdediging getuig nadat ‘n aansoek vir sy … Lees verder

Seksmisdadiger kry parool

Die seksmisdadiger Cezanne Visser, beter bekend as advokaat Barbie, gaan binnekort op parool vrygelaat word, het die Sunday Times Sondag berig.

Die departement van korrektiewe dienste het gesê die paroolraad het haar vrylating van Maandag af goedgekeur.

Visser dien tans … Lees verder