E-tol-dreigemente is afpersing sê regskenners

Die Suid-Afrikaanse munisipale werkersvakbond- SAMWU- het ook die gewysigde Gautengse e-tol plan verwerp en gesê die stelsel kom steeds neer op die privatisering van die land se paaie.

Die vakbond sê die dreigement om voertuiglisensies te weier as tolgeld agterstallig … Lees verder

E-tol: appèl vandag in Bloemfontein gehoor

appelhofWayne Duvenage, voorsitter van Outa, die Bondgenootskap teen Stedelike Tol, sê hulle appèl teen die Noord-Gautengse Hooggeregshof se beslissing rakende die e-tolstelsel in Gauteng word vandag aangehoor.

Dit sal een van die laaste pogings wees om die ongewilde e-tolstelsel in … Lees verder

Komitees oor twee omstrede kwessies begin dié week

parliamentTwee Parlementêre komitees begin die week werk aan omstrede kwessies.

‘n Ad-hoc komitee gaan President Jacob Zuma se opmerkings oor die wetsontwerp oor die beskerming van staatsinligting oorweeg.

Zuma het die wetsontwerp verlede week terugverwys na die Parlement, en gesê … Lees verder

Inligtingswet moet binne ses weke hersien word

inligtingswet2Die parlement het ‘n spertyd van ses weke gestel vir die hersiening van die wetsontwerp oor die beskerming van staatsinligting.

“Die ad hoc komitee moet teen 31 Oktober verslag doen aan die Nasionale Vergadering,” lui ‘n parlementêre verklaring.

‘n Kommitee Lees verder

ANC sê DA-saak teen buitelandse kiesers maak nie sin

Die ANC sê die DA het oorreageer deur hom tot die Hooggeregshof te wend oor ‘n wetsontwerp wat mense wat in die buiteland woon kan verhoed om vir die provinsiale verkiesings te registreer.

Die ANC se hoofsweep, Stone Sizani, sê … Lees verder

VF+ bevraagteken grondwetlikheid van EFF

iecHaatspraak, ‘n beleid gegrond op rassisme en ‘n ekonomiese beleid van nasionalisering druis in teen die letter en gees van Suid-Afrika se Grondwet en die Vryheidsfront Plus het in die lig hiervan by die Verkiesingskommissie (OVK) ten sterkste beswaar aangeteken … Lees verder