Ooggetuies betwis polisieweergawe van moontlike terreuraanval in Amsterdam

Die Nederlandse polisie sluit terrorisme uit by die voorval waarin agt mense beseer is toe ‘n motor buite ‘n Amsterdamse stasie in hulle vasgery het. Maar ooggetuies verskaf ‘n ander weergawe as die amptelike polisieverklaring van wat gebeur het en … Lees verder

Heidelbergpad lank gesluit na vragmotors bots

Die R549 tussen Deneysville in die Vrystaat en Heidelberg in Gauteng is vanoggend eers heropen ná ‘n botsing tussen twee vragmotors Dinsdagaand.

Polisiewoordvoerder, Livhuhani Hani, sê die bestuurder van die aankomende vragmotor en ‘n passasier is op die toneel dood. … Lees verder

Ondersoek kom na seiljagongeluk op Weskus

Die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid sal die seiljagongeluk aan die Weskus ­ondersoek.

Drie mense was aan boord van die seiljag, wat glo van Langebaan na Kaapstad op pad was.

‘n Ierse burger wat in die Wes-Kaap woonagtig is, het oorleef en … Lees verder

Gautrein-tegnici werk deurnag na ongeluk in Pretoria

Tegnici het deurnag gewerk om Gautreinverkeer te herstel, nadat ‘n wegholvragmotor Saterdag in Pretoria deur ‘n keermuur gebars het.

‘n Trein kon net betyds voor die aankomende vragmotor rem en sodoende ‘n groter tragedie verhoed. ‘n Stuk betonheining is ook … Lees verder

Jong Mandela daag nie op vir sy verkragtingsaak nie

Verwarring het Woensdag by die Johannesburgse landdroshof geheers, waar ‘n kleinseun van die voormalige president Nelson Mandela, beskuldig word van verkragting van ‘n minderjarige.

‘n Amptenaar het gesê Mandela is nie meer geskeduleer om te verskyn nie, en sy saak … Lees verder

Derde konstruksie-ongeluk op Sandton-perseel

Twee konstruksiewerkers is by die Nelson Mandela-plein in Sandton beseer nadat ‘n plafon op hulle geval het.

Dit is die derde soortgelyke ongeluk die afgelope maand op persele wat deur JHI Properties bestuur word.

Die uitvoerende bestuurder van JHI Properties, … Lees verder

Name bekend van brandbestryders in jongste heli-ongeluk

Die twee brandbestryders wat Woensdagmiddag in ‘n helikopter-ongeluk in Bainskloof naby Wellington in die Wes-Kaap omgekom het, se name is bekend gemaak.

Darrell Rea (39), die vlieënier en Jastun Visagie (23), sy medepassasier, is in die ongeluk oorlede is. Albei … Lees verder

Chabane-ongeluk was beplan sê FB-gebruiker

Die familie van die ontslape minister van die Staatsdiens, Collins Chabane, het ‘n klagte teen ‘n Facebookgebruiker, Thembani Chabane, ingedien, het RSG berig.

Chabane beweer dat die ongeluk waarin die minister en sy twee lyfwagte dood is, beplan was.

Chabane … Lees verder

Minibus byna deur huismuur

Die bestuurder van ’n Quantum minibus-taxi het Dinsdagmiddag deur ‘n heining gejaag en teen ’n huismuur in Les Marais tot stilstand gekom.

Polisiewoordvoerder Sersant Anne Poortman sê die bestuurder is na ‘n nabygeleë hospitaal vir mediese behandeling geneem.

Gert Venter, … Lees verder

Swart dag vir Bult-aftree-oord

Dit was ‘n swart dag vir die Bult-aftreeoord in die Vrystaat nadat vyf bejaardes op slag dood is toe die bussie waarin hulle gery het, omgeslaan het.

Twee van die beseerde inwoners van die Bult-aftreeoord op Bultfontein, wat Donderdag in … Lees verder