Taalstryd in skole: Panyaza Lesufi vaar teen Afrikaans uit

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het opnuut teen Afrikaans uitgevaar, na aanleiding van die huidige hofstryd tussen die Hoërskool Overvaal en die provinsiale onderwysdepartement oor taal. Hoewel die skool vol is, wil Lesufi dit dwing om nog … Lees verder

Onderwysdepartement gloei oor anonieme ‘prestasies’

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het die distrikte bekend gemaak wat die beste in vanjaar se matriekeindeksamen gevaar het.

Die vak met die meeste onderskeidings was Afrikaans as tweede taal, terwyl landbouwetenskap die minste gehad het.

Die slaagsyfers … Lees verder

Bruin ouers dwing Gauteng om skool te heropen

Ontstoke bruin ouers het gesorg dat die Roodepoort laerskool in Davidsonville aan die Gautengse Wesrand Dinsdag heropen is.

Die bemiddelingspan wat die Gautengse premier, David Makhura aangestel het, het opdrag gegee dat die bruin leerlinge weer na hul eie skool … Lees verder

Interdik teen ouers wat bruin skoolhoof wil hê

Die Gautengse onderwysdepartement gaan ‘n interdik teen die ouers van ‘n Roodepoortse laerskool bekom omdat hulle aangedring het op ‘n bruin skoolhoof en onderwysers.

Volgens ‘n verklaring wat vrygestel is deur die departement, het sommige ouers betoog, gedreig en geweier … Lees verder

Byna helfte van matrikulante ouer as 19

Vier-en-veertig persent van alle manlike matrikulante is 19 en ouer, het RSG berig.

Die Departement van Onderwys sê in sy jaarverslag dat die persentasie meisies ouer as 18 is 34 persent.

Die Departement het verlede jaar aangedui dat 30 persent … Lees verder

Einde van model-C-skole? Grondwethof plaas staat in beheer

rivonia_primaryDie onderwysdepartement het die mag om ‘n skool se toelatingsbeleid te bepaal, het die Grondwethof Donderdag bevind.

Dit het gedeeltelik die appèl van die onderwysdepartement gestand gedoen teen die uitspraak van die Appèlhof en bevind dat die onderwysdepartement in Gauteng … Lees verder

Ouers van swart drenkelinge afgevlieg see toe

Die ouers van die twee seuns van ‘n skool in Noordwes wat vroeër naby Kampsbaai in Kaapstad in die see verdwyn het, sal die omgewing vandag besoek.

Die Onderwysdepartement in die provinsie sal die ouers na die gebied toe laat … Lees verder