Hierdie staat is so dood soos ‘n vark

As ons eerlik is, is Verwoerdianisme of afsonderlike ontwikkeling nooit veel van ‘n kans gegee om te slaag nie. Skaars het dit in die vroeë sestigerjare beslag gekry of dit is met fanfare afgeskiet.

Suid-Afrikaners behoort dieselfde ongeduld met die … Lees verder

Bek-en-klouseer kom weens tekort aan entstowwe

entstofDie uitbreek van bek-en-klouseer vier jaar gelede het Suid-Afrika R4 miljard per jaar in verlore uitvoere gekos en was grootliks te danke aan die ineenstorting van die staat se vermoë om entstowwe te vervaardig.

Suid -Afrika het vir meer as … Lees verder