Gedugte taalstryder Pieter Kapp oorlede

Prof. Pieter Kapp (76), gedugte taalstryder en emeritus-hoogleraar in geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch is Sondagoggend in die hospitaal in Somerset-Wes oorlede.

Kapp, gewese president van die universiteit se konvokasie, is verlede week geopereer maar het weens bloeding op die … Lees verder

Universiteit Stellenbosch: Oplaas ‘n werklik sinvolle brief

Iemand het uiteindelik daarin geslaag om ‘n werklik sinvolle brief oor die toestand aan die Universiteit Stellenbosch (US) in Die Burger (25 deser, p 8) gepubliseer te kry. Taalrealis van Stellenbosch skryf soos volg – ek haal die brief in … Lees verder

Ondergang van Afrikaans?

In die jare sestig, sewentig en tagtig was daar ‘n tweetalige, blanke universiteit in Port Elizabeth en ‘n oorwegend Afrikaanse universiteit vir bruines in Bellville. Albei is sedertdien getransformeer tot eentalige, multi-etniese, Engelse inrigtings. Daar was vyf tradisioneel Afrikaanse, blanke … Lees verder

Maak Chinees die enigste onderrigtaal in SA

chinese_karaktersdeur Christo Viljoen, Stellenbosch

In die moderne kubernetika word gebruik gemaak van wasige logika-algoritmes (fuzzy logic) in beheerstelsels.

Dit is die term wat onwillekeurig by my opkom wanneer ek luister na prof. Jonathan Jansen se talryke uitsprake, soos pas weer … Lees verder