Mnr De Klerk, nou wil ek u eers ‘n guns vra : U is nou tagtig jaar oud. Moet tog asseblief nie iets onbesonne aanvang soos om lepel in die dak te steek voor die boere kan organiseer om u … Lees verder
Etiket: onderhandeling
AMCU-lede by Aquariusmyn eis hoër lone
Duisende mynwerkers van die vakbond AMCU mobiliseer weer vir beter lone.
Die mynwerkers is tans in diens van die Aquarius-platinummyn by Rustenburg in Noordwes.
Die AMCU-lede het ‘n mandaat aan sy leierskap gegee om ‘n salarisverhoging te eis vir ‘n … Lees verder
Te veel ekstremiste is al vernoem
Die Kaapse stadsraad wil Tafelbaai-boulevard na F.W. de Klerk hernoem en De Klerk se minnesanger Leopold Scholtz vind dit uitstekend aangesien “ekstremiste” daarteen gekant is.
Die probleem is egter dat sommige “ekstremiste” in Leopold se eie verbeeldingswêreld nes geskop het, … Lees verder
Zuma-gesprekke dui op swakheid
‘n ope brief aan Dan Roodt
Beste Dan,
Soos jy weet, ondersteun ek jou nog altyd en deurgaans. Daar is wat my betref ook geen ander Afrikanerleier wat toegerus is om die ideologiese leierskap te verskaf soos deur jou bedien … Lees verder