Brittanje dood twee Britse burgers met tuig-aanvalle

Die Britse premier, David Cameron, het Maandag aankondig dat twee Britse burgers in ‘n aanval deur Britse onbemande tuie gedood is.

Die twee is dood toe die Britse weermag lede van die Islamitiese Staat (IS) in Sirië geteiken het.

Hy … Lees verder

Sankariste bedreig VSA-greep op Burkina Faso

Na ‘n gewilde opstand in Burkina Faso teen die jarelange diktator Blaise Compaore wat 27 jaar aan bewind gebly het ondersteun deur die Verenigde State en Frankryk, moes president Barack Obama vinnig beweeg om die VSA se teenstanders in dié … Lees verder

VSA brei lugaanvalle in Afrika uit

Die VSA het ‘n lugaanval deur ‘n onbemande tuig gedoen oor ‘n gebied waar die leiers van Somalië se Al-Kaida-militante vergader het, het intelligensie bronne Dinsdag gesê, maar dit is onduidelik of enige bevelvoerders gedood is.

Die aanval het volgens … Lees verder