Mampie-Rampie roep politiek vaarwel onder bedrog-skadu

AgangSA-leier Mamphela Ramphele het besluit om die politiek vaarwel te roep, het sy Dinsdag aangekondig.

“Ek het besluit om partypolitiek te verlaat en terug te keer na die werk saam met my mede-burgers in die burgerlike samelewing om die droom … Lees verder

Min kiesers registreer om te stem

iec3Min kiesers het geregistreer om te stem in die komende verkiesings. Net 80,8% van stemgeregtigde Suid-Afrikaners sal op 7 Mei hul kruisies kan trek.

Net 25 390 150 Suid-Afrikaners is geregistreer om te stem, die meeste van hulle vroulik en … Lees verder