OVK-voorsitter bedank

Die voormalige voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, het die handdoek ingegooi, nadat sy glo by onregmatige besteding en korrupsie betrokke was.

Die ANC het Tklakula vir haar bydrae bedank tydens haar ampstermyn by die kommissie.

Tlakula het bedank … Lees verder

Duisende verkiesingsplakkate moet af

Duisende van die plakkate is nog steeds te sien aan lamppale oral in die land, twee weke nadat Suid-Afrika in die algemene verkiesing gestem het.

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê die verwydering van verkiesingsplakkate is nie hulle verantwoordelikheid nie en word … Lees verder

Zuma vra dat godsdiensleiers uit politiek bly

President Jacob Zuma het godsdiensleiers gevra om hulle te weerhou van politieke aangeleenthede.

Zuma het Suid-Afrikaners gevra om te bid vir ‘n vreedsame verkiesing op 7 Mei by ‘n interkerklike diens by die Goeie Hoop-sentrum in Kaapstad.

Die EFF-leier Julius … Lees verder

ANC steun OVK-voorsitter na korrupsieklag

Die regering sê geen geweld of ontwrigting sal tydens die algemene verkiesing op die Mei 2014 geduld word nie, het RSG berig.

Die ANC sê hy is vol vertroue dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie ‘n geloofwaardige en regverdige verkiesing sal aanbied.… Lees verder

Forensiese verslag wys spandabele OVK-voorsitter

iecriverside‘n Forensiese verslag het bevind dat die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, aanspreeklik is vir haar rol in die aankoop van die kommissie se nuwe hoofkwartier.

Thuli Madonsela het namens die Openbare Beskermer vroeër ‘n verslag vrygestel wat … Lees verder

Kandidatelyste sluit vandag

malema3Die kandidatelyste vir politieke partye sal Woensdagmiddag om vyfuur sluit.

Politieke partye het nog net tot vanmiddag die geleentheid om hul kandidatelyste vir die 7de Mei se verkiesings voor te lê en hul deposito’s aan die onafhanklike verkiesingskommissie te betaal.… Lees verder

Kieserregistrasie sluit vandag

Stemgeregtigde kiesers het nog tot vanmiddag tyd om te registreer om in die algemene verkiesing op 7 Mei te stem.

President Jacob Zuma het Vrydag aangekondig dat hy en die nege provinsiale premiers die nasionale en provinsiale verkiesing vandag sal … Lees verder

Verkiesingsregistrasiepunt gevandaliseer, baniere verbrand

iec3Sewe mense verskyn vandag in die hof nadat hulle oor die naweek verkiesingsmateriaal by ‘n registrasiepunt in Taung in Noordwes gevandaliseer het.

Intussen het kolonel Sabata Mokgwabone van die polisie gesê drie vroue en vier mans het na bewering gedwonge … Lees verder

Byna 200 partye registreer by OVK

iecHonderd-drie-en-tagtig politieke partye het tot dusver by die Onafhanklike Verkiesingskommissie geregistreer met die oog op die komende algemene verkiesing.

Die OVK sê 133 van die partye sal aan die verkiesing deelneem. Die Wes-Kaap het met 25 die meeste partye, terwyl … Lees verder

Jonges registreer om te stem

iecSuid-Afrika sal teen Woensdag weet hoeveel nuwe kiesers vir die 2014 algemene verkiesing geregistreer het.

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê meer as ‘n miljoen mense het Saterdag die 22.000 kieserregistrasiesentrums besoek.

Die naweek se registrasieveldtog het gisteraand ten einde geloop en … Lees verder

Min jong kiesers stel in politiek belang

iecMinder as die helfte van kiesers jonger as 30 jaar is geregistreer vir die 2014- nasionale verkiesings.

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het Woensdag gesê boonop is slegs 8,7Minder as die helfte van kiesers jonger as 30 jaar is geregistreer vir die … Lees verder

OVK gee onafhanklike kandidate gelyk

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die ANC is gereed om vandag se tussenverkiesings in die Tlokwe-munisipaliteit in Portchefstroom in Noordwes te wen.

Hy het gepraat nadat die Kieshof in Bloemfontein ses van die nege tussenverkiesings wat vandag … Lees verder

Hof sal beslis oor Tlokwe-kandidate

tlokweDie verkiesingshof in Bloemfontein sal vandag beslis oor die lot van ses gediskwalifiseerde onafhanklike kandidate in die tussenverkiesing in Tlokwe in Potchefstroom wat môre plaasvind.

Die kandidate het verlede week ‘n hofgeding aanhangig gemaak teen die Onafhanklike Verkiesingskommissie se beslissing … Lees verder

Komitees oor twee omstrede kwessies begin dié week

parliamentTwee Parlementêre komitees begin die week werk aan omstrede kwessies.

‘n Ad-hoc komitee gaan President Jacob Zuma se opmerkings oor die wetsontwerp oor die beskerming van staatsinligting oorweeg.

Zuma het die wetsontwerp verlede week terugverwys na die Parlement, en gesê … Lees verder