Portefeuljekomitee keur Robert McBride se Opod-hoofskap goed

Die Parlement se portefeuljekomitee oor polisie het die aanstelling van Robert McBride as hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod), goedgekeur.

Die voorsitter van die komitee, Annelize van Wyk, sê die nominasie sal nou na die Nasionale Vergadering verwys word wat … Lees verder

Derde dood in Brits-oproer

nyalaDie polisie sê ‘n derde persoon is by Mothutlung, naby Brits tydens die oproer dood nadat hy uit ‘n polisie-Nyala gespring het.

Twee oproermakers is vroeër doodgeskiet deur die polisie nadat inwoners die strate ingevaar het oor ‘n tekort aan … Lees verder