Selfoonoproepe kan goedkoper word

selfoonKonsepregulasies wat oproepe na ander selfoonnetwerke glo aansienlik goedkoper sal maak, word Vrydag gepubliseer.

Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het Woensdag in ’n verklaring gesê hy het die 2010-tariewe hersien as deel van ‘n voortgesette poing om “die hoë

Lees verder