Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, het geweier om ‘n vraag in die parlement te beantwoord oor die koste van die omstrede wapentransaksie.
Die minister het gesê sy kan nie die vraag beantwoord terwyl die verkrygingsproses deur die Seriti-kommissie ondersoek word … Lees verder