Regering dank duisende spookwerkers af

Die Nigeriese ministerie van finansies het aangekondig dat hulle miljoene gespaar het deur van meer as 20 000 “spookwerkers” op die staat se betaalstaat ontslae te raak.

Diegene wie se name van die betaalstaat verwyder is, is net ’n “persentasie” … Lees verder

Lae oliepryse knou Sasol se Amerikaanse projek

Sasol het besluit om ‘n beplande gas-tot-brandstofaanleg in Louisiana, Amerika, uit te stel genoop deur lae oliepryse.

Sasol het ‘n omvattende plan aangekondig om kapitaalbesteding in te kort in reaksie op dalende internasionale oliepryse. Sy aandeelprys het intussen skerp geval.… Lees verder