Aanklagte teen swart UV-amokmakers onvoorwaardelik teruggetrek

Aanklagte teen twee swart studente wat aanvanklik op 24 Februarie in hegtenis geneem is tydens die oproer by die Universiteit van die Vrystaat (UV) is onvoorwaardelik teruggetrek.

Die oproer deur ‘n groep skoonmakers en studente het tot vandalisme en openbare … Lees verder

OFM en Jacaranda plaas verbod op Steve Hofmeyr

Die bestuur van die radiostasie OFM het ‘n verbod op Steve Hofmeyr se musiek geplaas omdat hulle van sy politieke oortuigings verskil.

Volgens die radiostasie is Hofmeyr nie meer ‘n “hoofstroom”-kunstenaar nie.

Gary Stroebel, uitvoerende hoof van Central Media Group, … Lees verder