Verbod op ‘kinderporno-fliek’ opgehef

‘n Verbod is Saterdag opgehef op ‘n film wat as “kinderpornografie beskryf is oor ‘n sekstoneel tussen ‘n swart onderwyser en ‘n swart minderjarige leerling.

Die plaaslike film “Of good report is toegelaat nadat ‘n Lees verder

Of Good Report: Entartete Kunst

delport_manfreddeur Manfred Delport

Enkele jare gelede is die rolprent Lolita, gebaseer op die roman van die Rus Wladimir Nabokov, in kunsrolprentteaters in Suid-Afrika vertoon. Die rolprent asook die boek handel oor die seksuele verhouding tussen ‘n twaalfjarige meisie en haar … Lees verder

SA-fliek weens kinderporno verbied

‘n Suid-Afrikaanse fliek oor ‘n onderwyser wat na ‘n leerling vry, is die eerste film wat ná 1994 in die land verbied is.

Die Sunday Times berig Of Good Report is die eerste fliek wat nie geklassifiseer is sedert die … Lees verder