Leon Lemmer: Die oorsprong van ‘misdade teen die mensdom’ en ‘volksmoord’

Ek het die eerste keer van die Oekraïne se gespletenheid tussen die Ooste en die Weste kennis geneem toe ek Anna Reid se boek, Borderland: A journey through the history of Ukraine (London: Phoenix, 1998, 258p), gelees het. Die Dnieper-rivier … Lees verder

Kiëf probeer Minsk-vrede ondermyn

Regeringsbronne in Kiëf het bekend gemaak dat ’n soldaat in die konflikgeteisterde ooste van die Oekraïne doodgeskiet is.

Dit is glo die eerste sterfgeval onder regeringsmagte in ’n maand.

Dié nuus kom pas nadat president Hollande van Frankryk verklaar het … Lees verder

MH17-verslag vrygestel

Die verslag oor Vlug MH17 van die Maleisiese lugdiens, wat verlede jaar neergestort en die dood van 298 mense veroorsaak het nadat dit neergeskiet is deur ‘n Buk-missiel, is dié week vrygestel maar dit is nie bekend wie die missiel … Lees verder

Fopverslag steek MH17 dieper in die doofpot

Nederlandse navorsers het tot die gevolgtrekking gekom dat die Maleisiese vlug MH17 afgeskiet is deur ‘n “Russies-vervaardigde Bukmissiel, afgevuur deur rebelle in Oos-Oekraïne”, het ‘n Nederlandse dagblad, die Volkskrant, Dinsdag berig.

Die finale verslag is amptelik onthul by ‘n Nederlandse … Lees verder

Optog vir vermoorde Russiese opposisiefiguur gehou

Ondersteuners van die Russiese opposisieleier Boris Nemtsof het gistermiddag in Moskou ‘n optog gehou en geëis dat die moordenaars van dié vurige teenstander van pres. Wladimir Poetin aan die kaak gestel word en vir dié moord boet.

Die 55-jarige voormalige … Lees verder

Die sluipmoord op Boris Nemtsof

Die moordaanslag op die aartshertog van Oostenryk-Hongarye en erfgenaam van die Oostenryk-Hongaarse keiserryk, Franz Ferdinand was in 1914 die druppel wat die emmer laat oorloop het om die moeisame vrede in Europa tot ‘n einde te bring. Die sluipmoord het … Lees verder

Poetin vra dat internasionale gemeenskap Krim erken

Die leiers van Frankryk en Duitsland is werklik op soek na ‘n skikking wat sal help om ‘n einde aan die konflik in die ooste van die Oekraïne te bring, het die Russiese president Wladimir Poetin gesê in sy jongste … Lees verder

Krisis in die Oekraïne nader breekpunt

Minstens 7 mense is Maandag doodgeskiet en sowat 19 beseer in grofgeskut-aanvalle toe regeringsmagte en selfverdedigingsgroepe in Donetsk in die ooste van die Oekraïne op mekaar losgebrand het, het owerhede in dié land Woensdag gesê.

Die krisis in die Oekraïne … Lees verder

Amerika speel ‘n gevaarlike spel

Sedert die einde van die Koue Oorlog het Amerika sigself die titel as oorwinnaar van daardie konflik opgeëis. Natuurlik is daar groot waarheid daarin, want destyds, net soos tans het Amerika die olieprys afwaarts gemanipuleer en daardeur Sowjetinkomste nadelig beïnvloed. … Lees verder

Sedert die einde van die Koue Oorlog het Amerika sigself die titel as oorwinnaar van daardie konflik opgeëis. Natuurlik is daar groot waarheid daarin, want destyds, net soos tans het Amerika die olieprys afwaarts gemanipuleer en daardeur Sowjetinkomste nadelig beïnvloed. … Lees verder

Merkel woedend oor NAVO-referendum

Duitse kanselier Angela Merkel se regering is woedend oor President Petro Poroshenko se plan om ‘n referendum te hou oor die Oekraïne se aansluiting by NAVO.

Duitsland beskou dit as ‘n doodloopstraat wat onnodige spanning aanblaas met Rusland.

Volgens Duitse … Lees verder

MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop

Wrakstukke is eindelik van die toneel in die ooste van die Oekraïne verwyder waar die Maleisiese Vlug MH17 neergeskiet is.

Die stukke sal per vragmotor en per trein onder toesig van Nederlandse kenners vervoer word na Kharkof.

Van die stukke … Lees verder

VSA soek steeds redes vir oorlog in Europa

Amerika het onder die dekmantel van NAVO sy aggressiewe beleid van uitbreiding in Oos-Europa bevestig met hernude aanvalle teen Rusland.

Kenners waarsku reeds geruime tyd dat die VSA afstuur op ‘n kernoorlog met Rusland weens ‘n Neo-konserwatiewe kliek in die … Lees verder

EU bemoedig deur Oekraïne-vredespogings

Die Europese Unie het gesê hulle is bemoedig deur onlangse verwikkelinge in die Oekraïne.

EU-ambassadeurs het in Brussel byeengekom om die situasie in die Oekraïne te bespreek.

‘n Woordvoerder sê die EU sal die opheffings van sanksies teen Rusland oorweeg … Lees verder

Wêreld moet ‘saamstaan’ teen 3 probleme wat VSA geskep het

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het Woensdag by die VN se Algemene Vergadering in New York gesê die wêreld moet saamstaan teen terreur in Irak en Sirië, Russiese “aggressie” in Europa en ebola in Wes-Afrika.

Al drie probleme is vermoedelik … Lees verder