DA kla na Zuma nie anti-gay Oeganda veroordeel nie

Die Demokratiese Alliansie sê president Jacob Zuma se versuim om Oeganda se anti-gay-wetgewing te veroordeel, is ‘n belediging vir die Grondwet asook oudpresident Nelson Mandela se siening oor menseregte wat Suid-Afrika se buitelandse beleid rig.

Zuma het vroeër op ‘n … Lees verder

‘Homo’s nie van Afrika’

gayobamaDie Zimbabwiese president Robert Mugabe het sy stem gevoeg by die lande wat Oeganda se drakoniese anti-gay wette steun, het die staatsmedia Maandag berig.

Hy het ook gesuggereer dat homoseksuele in sy eie land ook uitgesonder sal word.

Hy het … Lees verder

Kerry spring op die gay-wa in Afrika

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry het nuwe anti-gay wetgewing in Oeganda met die anti-Semitiese wetgewing van Nazi-Duitsland en apartheid in Suid-Afrika vergelyk.

Dié Nazi-uitspraak deur Kerry volg na ‘n duidelik georkestreerde poging teen die PUK oor beweerde … Lees verder

Vrese vir etniese stryd in Suid-Soedan neem toe

Burgers van die VSA is Sondag veilig ontruim van Bor tot Juba in Suid-Soedan het die State Department gesê nadat vrese van ‘n etniese burgeroorlog verskerp het.

Die VN-sending in Suid-Soedan is tans besig om alle burgerlike personeel uit die … Lees verder

Oegandese moor mekaar oor hoofman se reisplan

Hoewel die bui op straat in die hoofstad Maandag kalm was, het spanning tussen president Yoweri Museveni en die Boeganda-stam – wat onder leiding van Hoofman Ronald Mutebi II staan – oor die afgelope aantal jare toegeneem. Vandaar die geweld

Lees verder

Hoewel die bui op straat in die hoofstad Maandag kalm was, het spanning tussen president Yoweri Museveni en die Boeganda-stam – wat onder leiding van Hoofman Ronald Mutebi II staan – oor die afgelope aantal jare toegeneem. Vandaar die geweld

Lees verder