Ras, ras, ras: Obama in trane

Die uittredende Amerikaanse president, Barack Obama, het in ‘n emosionele afskeidstoespraak in Chicago Amerikaners gevra om op te staan vir Amerika se “waardes” en om alle vorme van diskriminasie te verwerp.

Die uittredende swart president het gesê rasverskille bly ‘n … Lees verder

Trump en Obama skud blad

Die Amerikaanse president, Barack Obama, en sy opvolger, Donald Trump, het ‘n 90 minute lange oorgangsvergadering in Washington gehou.

Die vergadering het langer aangehou as die beplande 15 minute. Trump het geskerts dat hy daarvan sou gehou het as dit … Lees verder

Trump loop voor

Die twee kandidate in die Amerikaanse verkiesing, Hilliary Clinton van die Demokratiese Party en die Republikeine se Donald Trump is in ‘n stryd gewikkel om die presidentskap. Die hoofstroommedia en Siliconvallei se ruim donasies aan Clinton blyk egter verniet te … Lees verder

Obama ignoreer bomaanslae en trap kiesers uit

President Obama se motorkade het digby die ligging van die bomaanslag Saterdagaand verby gery en hy het in Manhattan Sondagaand oornag, maar Obama het nog geen kommentaar oor die aanval in Chelsea gelewer nie.

In plaas daarvan, het Obama gekonsentreer … Lees verder

Vrygewige Obama ontmoet ook vloekende Duterte in Laos

President Barack Obama het wit-skuld-diplomasie en ‘n oop beursie probeer om Laos in Suid-Oos-Asië na Amerika se kant oor te wen, nadat dit by die G20-beraad geblyk het dat Rusland al hoe meer vriende in die streek maak.

Obama het … Lees verder

Obama dreig met kuberoorlog na China, Rusland skroewe aandraai by G20

By die G20-beraad in China het president Obama gedreig om ‘n kuberoorlog teen Rusland te loods en gesê: “Kyk, ons beweeg in ‘n nuwe era hier waar ‘n aantal lande ‘n groot kapasiteit het. En eerlik, ons het meer kapasiteit … Lees verder

As Sirte val, is Aleppo dalk volgende djihadistiese vesting

Libiese magte wat lojaal is aan die regering wat deur die Verenigde Nasies ondersteun word, vuur mortiere af op posisies van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) in Sirte, Libië.

ISIS het probeer om ‘n basis in Sirte te vestig, maar ‘n … Lees verder

Obama en Hillary koer vir mekaar en ignoreer Islam

Pres. Barack Obama en Hillary Clinton, wat nooit veel van mekaar gehou het nie, het soos twee duifies vir mekaar gekoer by die Demokrate se benoemingsbyeenkoms.

Die soetsappige innigheid was so aangeplak, dat ‘n mens daaran kon verstik. Die kandidate … Lees verder

China waarsku Obama oor Taiwan en Tibet

China het die VSA gewaar­sku om by beloftes te bly om nie separatistiese aktiwiteite te steun nie, het Reuters berig.

Dit kom op die vooraand van Taiwan se nuwe president se besoek aan Amerika en ‘n moontlike ontmoeting tussen die … Lees verder

Obama wil Moslems se gevoelens spaar

Hoe President Obama reageer op geweld wat met Islam te make het, word duidelik bepaal deur ‘n spesifieke stel reëls.

In sy jongste aanval op Donald Trump na die massaslagting deur ‘n ISIS-terroris in Orlando, Florida, het die Amerikaanse president … Lees verder

Withuis-skietery: Man kritiek

Veiligheidsmaatreëls by die Withuis in Washington is Vrydag tydelik verskerp ná ’n skietvoorval in die omgewing.

‘n Amerikaanse wetstoepassingsbeampte het gesê owerhede het die gewapende man geïdentifiseer as Jesse Oliveri (30) van Ashland, Pennsylvania.

Pres. Barack Obama was nie ten … Lees verder

Trump looi globaliste oor oorlog en chaos

Die voorloper in die stryd om die benoeming as Republikeinse presidentkandidaat in die VSA, Donald Trump het ‘n striemende aanval op globalisme gedoen.

As die tema bekend was, was Trump se ernstige toon nie. Hy het staatgemaak op ‘n teleleser … Lees verder

Plant moet N-woord verdoesel toe Obama kom kuier

Dit was by sy pa en onderwyser, landskapkunstenaar Jakob Gerritsz Cuyp, wat Aelbert Cuyp (1620-1691) sy skildertalent asook sy liefde vir die diere wat dikwels in sy landskappe pryk, geërf het.

Maar selfs die meester se talent kon klaarblyklik nie … Lees verder

Obama ontmoet topamptenare van Golfstate

Pres. Barack Obama het die week topamptenare van ses Arabiese nasies ontmoet om kwessies rakende vrede in die Persiese Golf-streek, insluitende die stryd teen die Islamitiese Staat-groep (ISIS), te bespreek.

Die vergaderings in Rijad moet glo voortbou op ’n ­soortgelyke … Lees verder