Guptas verkoop hul mediagroep aan Jimmy Manyi vir R450m

Die Gupta-familie het ooreengekom om hul aandele in die New Age-koerant en die ANN7-televisiekanaal aan Lodidox vir R450m te verkoop. Dié maatskappy behoort aan Mzwanele Jimmy Manyi.

In ‘n persverklaring het Oakbay-beleggings gesê: “Die verkoping sal ook die aandeelhouer die … Lees verder

Reserwebank hou repokoers maar haal skouers op oor Guptas

Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die bank het nie die besluit van die handelsbanke om die maatskappy Oakbay Investments se bankrekenings te sluit beïnvloed nie.

Hy het dié opmerking gemaak tydens die aangekondiging dat die repokoers onveranderd … Lees verder