New York Times se swart verslaggewer loods aanval op wit vroue

‘n New York Times-verslaggewer Greg Howard, het ‘n opstel geskryf waarin “rassistiese” wit vroue skuldig bevind word omdat hulle nie ‘n “swartman vrees” nie, beweer hy in die koerant se “Race/Related” nuusbrief.

“Hoekom net en spesifiek wit vroue? Weier hulle … Lees verder

NYT loods histeriese aanval teen Trump

Vyftig sogenaamde Republikeinse veiligheidskenners, insluitende ‘n voormalige direkteur van die Amerikaanse intelligensiediens (CIA), het Maandag die party se presidentskandidaat, Donald Trump, uitgekryt as ongekwalifiseerd om die land te lei en gesê hy sal die “mees roekelose president in Amerika se … Lees verder

Trump se posisie verstewig verder

Donald Trump se aanslag op die Amerikaanse presidentskap het verder verstewig.

Trump het beloof om die oneerlike media, veral CNN, “die Clinton News Network, aan te vat by ‘n byeenkoms in Harrisburg, Penn. Maandagaand.

“Ons het ‘n media wat so … Lees verder

Rassepolarisering oorheers sosiale media

Die radiopersoonlikheid Gareth Cliff, Standardbank se ekonoom Chris Hart en eiendomsmakelaar Penny Sparrow se beweerde rassisme het Suid-Afrikaanse sosiale media die afgelope week aan die gons gehad.

Meer as 45% van die sosiale gesprek in sewe dae het oor rassisme … Lees verder

Sisonke Msimang se Soros-prul vir geweld teen wittes

Sisonke Msimang, indien lesers wonder, is nie die naam van ‘n Leon Schuster-karakter nie. Msimang is die gay, swart feministiese uitvoerende direkteur van OSISA, George Soros se Open Society Initiative for Southern Africa.

Msimang het pas ‘n striemende aanval teen … Lees verder

Kaapstad as voorkeurvakansiebestemming aangewys

table+mountainDie Wes-Kaapse minister van Toerisme, Alan Winde het die nuus verwelkom dat Kaapstad as van die voorste vakansiebestemmings aangewys is deur ‘n Britse asook Amerikaanse koerant.

Die Guardian sowel as die Amerikaanse New York Times in ‘n artikel, “52 Plekke … Lees verder