Nadat Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat is, is sy lewensloop datumgewys in Die Burger aangestip. Omdat toegelaat is dat hy oornag van terroris tot vryheidsvegter en selfs heilige getransformeer is, is Mandela se eerste huwelik verswyg. Dat hy as … Lees verder
Etiket: Nylstroom
Steve Hofmeyr sing ‘Die Stem’ by stampvol Kaboem-fees op Nylstroom
Steve Hofmeyr het ‘n verdere uitdaging aan die linkse hoofstroommedia gerig deur Saterdagaand net ná nege-uur “Die Stem” aan die einde van sy vertoning by die Kaboem-fees net buite Nylstroom te sing. Die skare van sowat 7 000 mense (sommige … Lees verder
Swart seun in swembad: oordeienaar moet homself heropvoed, sê MRK
‘n Vakansieoordeienaar van Nylstroom wat voorheen daarvan beskuldig is dat hy ‘n “swart tiener” gevra het om uit die oord se swembad te klim, het onderneem om ‘n program van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie te volg om hom selfs van onbewuste … Lees verder
Kaboemfees kom!
Die Aardklopfees sal afgelas word, het die bestuur Woensdagaand aangekondig. Vir talle is dit nie slegte nuus nie, want die fees was in elk geval besig om te ontaard in ‘n linkse nes.
Maar maak plek vir die Kaboemfees!
Die … Lees verder
Swartes pleeg onluste op Nylstroom oor water
Met Suid-Afrika wat toenemend in revolusionêre anargie verval, op kampusse en elders, het onluste gister op Nylstroom uitgebreek weens ‘n gebrek aan water. Swart oproeriges en klipgooiers het munisipale geboue op die dorp aangeval en probeer afbrand. ‘n Groep Afrikanerboere … Lees verder
Swarte martel 86-jarige vrou ure lank
Die Pos op Nylstroom berig dat Engela Nel (86) van die Zebra Park-sekuriteitsoord op die dorp Woensdagnag, 19 Maart, ure lank gemartel is. Sy het vir haar lewe, asook vir haar tuinwerker se siel, gebid nadat hy haar glo oorval … Lees verder
Groot vloedskade in Limpopo en Noordwes
Swaar reën in Limpopo, Noordwes en veral op Mogwase naby Sun City het groot skade aangerig.
Brûe in Mogwase is onder water en voertuie het ook in vloedwater vasgeval.
Premier Thandi Modise Sal Vrydag die rampgebied besoek.
Nooddienste werk onverpoosd … Lees verder