NVG ingeroep na traangasaanval by skool

Die Hoërskool Pescodia in Kimberley in die Noord-Kaap is van voorneme om die onderwysdepartement se voorgeskrewe dissiplinêre prosedure te volg om op te tree teen twee leerlinge wat Woensdag ‘n onderwyseres met traangas in ‘n klaskamer aangeval het.

Amanda Loots … Lees verder

Boer vas omdat hy waarskuwingskoot skiet

‘n Boer van Ficksburg is deur 20 swaargewapende polisiebeamptes in hegtenis geneem omdat hy waarskuwingskoot geskiet het toe twee swartes na bewering sy huis aangeval en gedreig het om sy gesin dood te maak, het Beeld berig.

Die mans het … Lees verder

NVG ontken ondersoek na beeldmateriaal van dossiere in asblik

Die Nasionale Vervolgingsgesag het bewerings ontken dat die hoofaanklaer in KwaZulu-Natal, Moipone Noko, die dossiere in ‘n multi-miljoenrand belastingsbedrogsaak laat verdwyn het.

In nog ‘n kinkel in die mislukte verhoor teen die Durbanse tenderpreneur Mpisane, kan die provinsie se hoofaanklaer … Lees verder