‘n Suid-Afrikaanse Nuwejaar: 31, ook onwettiges, in ‘n taxi

‘n Eg-Suid-Afrikaanse Nuwejaarsverhaal: ‘n Oorlaaide swart taxi wat onwettige immigrante vervoer van Zimbabwe.

‘n Taxibestuurder is in hegtenis geneem naby Mokopane Maandag wat na bewering sy voertuig met 31 passasiers volgeprop het – dubbel die getal van die 15-sitplekke waarvoor … Lees verder

#pennysparrow: MGK’s slaan vroeg toe met rasherrie oor swart strande

MGK’s (maatskaplikegeregtigheidskrygers) het gisteraand op Twitter toegeslaan met die eerste rasherrie van die jaar, rondom kommentaar deur ‘n Natalse eiendomsagent, Penny Sparrow, oor Durban se strande wat deur swartes oorgeneem en met vullis bestrooi is. Sy het die kommentaar op … Lees verder

Nuwejaarsvieringe lei tot talle verdrinkings

swemmers‘n Twaalfjarige kind het verdrink in die Swartkopsrivier naby die dorp Motherwell in Port Elizabeth.

Die polisie sê die seun was saam met ander kinders naby ‘n brug toe hy in die moeilikheid beland het.

Polisieduikers is ook op soek … Lees verder