‘n Skietery op ‘n kampus in Windhoek het omstanders laat spaander.
Die skoot wat die week op die kampus van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NUST) geklap het, was egter glo net speel-speel.
Studente het vroeër by die … Lees verder