Op die spoor van Obama

безмасляный купитьлобановский класс харьков

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar… Lees verder

VSA en Rusland gaan kernarsenale snoei

Barack Obama en Dmitri Medwedef het Maandag in die Kremlin ooreengekom om die twee lande se kernarsenale met byna ’n derde te verminder. Obama se tweedaagse besoek aan Moskou het Woensdag ten einde geloop.

Agt verdere voorlopige verdrae is ook

Lees verder

SA-leierskap in Afrika van kritieke belang s? VSA

Amerika se adjunkminister van buitelandse sake vir Afrika, Johnnie Carson, het gesê die VSA beskou Suid-Afrika se leiding in Afrika as van kritieke belang vir die suksesvolle ontwikkeling van die vasteland.

Sy onderwerp was die huidige stand van betrekkinge tussen

Lees verder

IAEA-hoof s? atoomwapens is versekering

Image
El Baradei

Mohamed El Baradei, hoof van die VN se atoomkragwaghondagentskap IAEA, het tydens 'n onderhoud met die BBC Dinsdag en Woensdag gesê dat lande wat 'n atoombom het, anders behandel word as lande daarsonder. Hy het die voorbeelde van

Lees verder

Noord-Korea ‘hou ernstige berdeiging in’

Amerikaanse en Suid-Koreaanse leiers het Noord-Korea gister gemaan om sy “kernambisies” te laat vaar en die bedreiging wat dit vir die Koreaanse skiereiland en omstreke inhou, te staak. Pyongyang bly, na wat berig word, op koers om ’n langafstand-missiel te … Lees verder