NSA se watertoevoer dalk afgesny

‘n Wetmaker van die Amerikaanse deelstaat Utah wat bekommerd is oor die regering se spioenasie op sy burgers, bevraagteken die lewering van water aan die Nasionale Veiligheidsagentskap (NSA) se massiewe databergingsfasiliteit in Salt Lake City.

Die Republikeinse Party se Marc … Lees verder

Duitsland, VSA byeen oor jongste VSA spioenasie-aanslag

Duitsland en die VSA se verteenwoordigers vergader om spioenasie deur ‘n Duitse dubbelagent te bespreek.

Die kwessie maak oplsae in Duitsland. Die BND-agent het dokumente rakende die ondersoek na NSA-meeluistering aan Amerikaanse spioene verkoop.

Die Duitse agent het toegang tot … Lees verder

Snowden se jongste onthullings toon die Angelsaksiese swart projek

Die onlangse onthullings van Edward Snowden dat die NSA op die hele wêreld spioeneer met die uitsondering van die vier groot Engelssprekende lande, kom as ‘n groot ontnugtering vir die meeste mense.

Elk van hierdie vier lande is doelbewus vrygestel … Lees verder

AussieGate: Indonesië kook oor bure se verraad

aussiegateIndonesiërs het dié week van woede gekook oor die verraad van hul bure ná onthullings dat Australië se Seine-direktoraat die selfone van senior Indonesiese regeringsamptenare , insluitend President Susilo Bambang Yudhoyono afgeluister het, en die ergste van alles, sy vrou, … Lees verder

Tannie Anna en Oom Soutie is Naspers-‘agente’

1994-stembrief

deur JH du Toit

In die Beeld-artikel “Egpaar se brief ontroer Thuli” word Afrikaners se sin vir sentiment deur bekookte leuens opgejaag om lojaliteit teenoor die siek status quo van die NSA op te tower.

Lees die artikel hier voordat … Lees verder

VSA kan alles en almal aanlyn sien!

xkeyscore“Big Brother Amerika sien aanlyn, sonder toestemming, feitlik alles van almal. Met die program X-Keyscore bly daar weinig wat daar op die internet gebeur wat vir die Amerikaanse geheime diens verborge bly.

Dit blyk uitLees verder