Leon Lemmer: Afrikaans ‘so heerlik als die geluid van die eerste reendruppels na ‘n langdurige droogte’

Al hoe minder nie-fiksie boeke verskyn in Afrikaans. Afrikaanssprekende akademici verkies deesdae om eerder in Engels te publiseer. Nuwe boeke oor Afrikaans het skaars geword. Uitgewerye soos Naspers/Media24, vir wie dit voorheen ‘n prestige-saak was om boeke oor Afrikaans te … Lees verder

Leon Lemmer: Hettie Smit oor ‘n vrou se plek

Tot onlangs was daar ‘n leemte in my opvoeding. Ek het nooit Hettie Smit se gevierde boek, Sy kom met die sekelmaan (Kaapstad: Nasionale Boekhandel, 6de druk 1955, 127p), gelees nie. Anderhalf maand gelede het ek dit tweedehands vir R5 … Lees verder

Dan Roodt: Ek gun Shanté Kroukamp haar plastieksak vol note

Tans publiseer Netwerk24 enkele meningstukke deur jongmense, wat ‘n interessante blik op hul denke — of gebrek daaraan — bied. As mens 20 is, dink jy gewoonlik dat jy meer weet as jou ouers en dosente. En natuurlik dat jy … Lees verder

Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel II.

In die vorige deel, of dan, die eerste helfte van Lojale verset het hoofsaaklik gehandel rondom die skrywersgesindheid, maar ook die volksgesindheid wat krities moet staan teenoor die menigte. In die laaste helfte is N.P. van Wyk Louw meer gemoeid … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaneridentiteit tydens die identitêre tydvak

In ‘n vorige rubriek het genoem hoe ek Frederik van Zyl Slabbert verafsku het, juis omdat hy so by Engelse gekruip het. Ek sou selfs verder gaan en verklaar dat enige Afrikaner se aantreklikheid negatief met Engelsheid korreleer. Daar is … Lees verder

Dan Roodt: Ope brief aan elke christen in Suid-Afrika, deel 1

Die Hooggeregshof in Johannesburg het vandeesweek uitspraak gelewer en openbare skole verbied om “slegs een godsdiens” tydens saalopeninge of ander tradisionele aktiwiteite toe te laat. ‘n Skool mag ook nie meer ‘n christelike etos aanneem nie, maar moet iets anders … Lees verder

Zille kyk in die spieël en sien ‘n rassis

Nou onlangs haal Steve Hofmeyr ‘n gedig van NP van Wyk Louw op Twitter aan:

Dis natuurlik … Lees verder

Die ondergang van die kultuurmens

Deur Joseph Secrève

Een van die interessante eienskappe om in Europa te woon is dat ‘n mens die kans gegun word om te sien hoe samelewings gevorder het van die kultuurfase na die beskawingsfase. Sommige volkere het al die beskawingsfase … Lees verder

Ons kort ‘n neoreaksionêre beweging in die kunste

Vanoggend word ek vieruur wakker en dink aan daardie roman wat ek al lankal wou skryf oor ‘n taamlik geleerde blanke boemelaar wat in Johannesburg se strate rondswerf. Of liewer, hy gebruik sy skeppende vermoëns en sy vindingrykheid om sonder … Lees verder

As posthumaniste eis ons Clive Derby-Lewis se vrylating!

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Dames en here, vriende en simpatiseerders met Clive, asook lede van die media wat hier teenwoordig is,

Deur vandag hier te vergader om die vrylating van … Lees verder

Die rol van PRAAG by Afrikanerbevryding

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek wil nie hier, anders as wat Flip Buys van Solidariteit so gereeld in sy Rapportrubrieke doen, my eie beul blaas nie. Toe ‘n dertigtal van … Lees verder

praag, jou internet-feuilleton

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Verlede week het ek geskryf oor die groot probleem van domheid in Suid-Afrika. Trouens, die gemiddelde IK in die land staan volgens internasionale kenners op … Lees verder

‘n Dik spyker gaan rieldans toe

deur Leon Lemmer

Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het, soos dit onlangs so mooi op praag gestel is. Kort … Lees verder