Obama-musiekblyspel open in Duitsland

‘n Musiekblyspel oor Obama se “Yes we can”-verkiesingslagspreuk gaan hierdie naweek in Duitsland open.

Die blyspel sluit liefdesliedjies van die president aan sy vrou Michelle in en samesang met Hillary Clinton.

Selfs Sarah Palin en John McCain maak hulle buigings … Lees verder