Sweedse terreuraanval: Jihadis het kinders aspris probeer raakry

Die Sweedse media het die identiteit van die man van Uzbekistan bekend gemaak wat na bewering Vrydag ‘n groep voetgangers in Stockholm doodgery het.

Uzbekistan se bevolking is bykans 90 persent Moslem. Die res is Ortodoks.

Rakhmat Akilov is volgens … Lees verder

Topdiplomaat in Namibië aangeval, sakeman vermoor

‘n Topdiplomaat is Woensdagaand in Swakopmund, Namibië aangeval en vir dood agtergelaat. In ‘n ander voorval is ‘n bekende sakeman doodgeskiet.

Merete Dyrud sou waarskynlik nie die aanval oorleef het as ‘n vryskutjoernalis, Linette Smit Russell, haar nie oor die … Lees verder

Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika

In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder

Swede wil prostitute se kliënte ook laat opsluit

Filippa (in Sweedse volksdrag) en Frederik Reinfeld.
Filippa (in Sweedse volksdrag) en Frederik Reinfeldt.

Swede se konserwatiewe eerste minister het Maandag gesê hy wil toesien dat die volle omvang van die wet op prostitute se kliënte toegepas word, sodat hulle nie net beboet word nie, maar ook … Lees verder

Obama vergelyk homself met Jesus

Tot Jesus kom?
Tot Jesus kom?

As president Barack Obama die trappe van die Lincoln Memorial dié week bestyg vir sy geskeduleerde toespraak aan duisende mense vir die 50ste herdenking van die swart protesoptog in Washington, sal dit nie die eerste keer wees Lees verder

Noorweë sluit sendings vir publiek

norwayNoorweë het sy ambassades in Saoedi-Arabië en Jordanië gesluit vir die publiek weens kommer oor terreurdreigemente, het dié land se ministerie vir buitelandse sake Maandag gesê.

Dié Skandinawiese land het ook veiligheid by ander diplomatieke sendings in die Midde-Ooste en … Lees verder

Mutasie in varkgriepvirus gevind

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het gister gesê dat ‘n mutasie gevind is in monsters van die varkgriepvirus wat geneem is na die eerste twee sterftes van die pandemie in Noorweë.

Hulle het egter beklemtoon dat dit nie voorkom asof die mutasie … Lees verder