Danie Goosen: Oor Afrikaans buig universiteitsbesture agteroor

Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat
die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem word. Veral die volgende
kwessies is ter sake:

1. Tydens die afgelope dekades het … Lees verder

Pukke-raad sit glo oor rektor se termyn

Nuwe verwikkelinge rondom die termyn van die rektor van Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus, Herman van Schalkwyk, is vandag na verwagting op ‘n raadsvergadering in Potchefstroom ter sprake.

Voorsitter van die raad, Johan Kruger, sê hy wil hom nie uitlaat oor … Lees verder

Die de(kon)struksie van die Potchefstroomse universiteitskampus

Om te verstaan wat op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die gang is, is dit nodig om, soos in die geval van talle dinge in die nuwe Suid-Afrika, die tragedie van “ons oorgang na demokrasie” te verstaan. Dit … Lees verder

Om te verstaan wat op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die gang is, is dit nodig om, soos in die geval van talle dinge in die nuwe Suid-Afrika, die tragedie van “ons oorgang na demokrasie” te verstaan. Dit … Lees verder

Biltong is ‘n ekonomiese bielie

Biltong beteken vir die Suid-Afrikaanse ekonomie jaarliks meer as R2,5 miljard.

Dit blyk uit navorsing deur die Noordwes-Universiteit.

Melville Saayman sê die studie het die gewildheid en waarde van biltong en wildsvleis probeer bepaal.

Vyf-en-dertig persent van die respondente het … Lees verder

Ondergang van Afrikaans?

In die jare sestig, sewentig en tagtig was daar ‘n tweetalige, blanke universiteit in Port Elizabeth en ‘n oorwegend Afrikaanse universiteit vir bruines in Bellville. Albei is sedertdien getransformeer tot eentalige, multi-etniese, Engelse inrigtings. Daar was vyf tradisioneel Afrikaanse, blanke … Lees verder

Waarom wou die vyand ons universiteite inpalm?

Met die jongste nuus in verband met die PUK vandeesweek, is dit helder dat die oorname van die Afrikaanse universiteite nou voltrek is. Iron Rensburg, Botman, Jansen en nou Kgwadi by die Noordwes-universiteit het seker gemaak dat al die Afrikaanse … Lees verder

‘Laat die wit ras radikaal verwater word’: dr. Leon Weskoppies

Skoppensboer het vandeesweek die voorreg gehad om ‘n onderhoud met die vermaarde dr. Leon Weskoppies te voer rondom sy ewe beroemde akademiese verslag van 200 000 woorde met die belowende titel: “Die outoritêre persoonlikheid soos gemanifesteer in nazistiese en fascistiese … Lees verder

NWU wys Nazi-saluut-ondersoekspan aan

adderjanDie Noordwes-Universiteit sal ’n ondersoekspan van vier aanwys om ontgroeningspraktyke op al die universiteit se kampusse te bestudeer, het die bestuur Donderdag gesê.

Die ondersoek is gelas na ’n ontgroeningsvoorval waarin die Nazi-saluut glo gebruik is by dié universiteit.

Beeldmateriaal … Lees verder

‘n Seder val in Potchefstroom

skoppensboer

deur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Skoppensboer dink Afrikaners het mal geword. Ten minste volgens Einstein se definisie. Hy het mos gesê die definisie van waansin is wanneer jy keer op keer dieselfde ding doen en ‘n ander resultaat … Lees verder