Pastoor moedig lidmate aan om petrol te drink

Van gras eet na petrol sluk.

In Maart het past. Lesego Daniel van die Rabboni Centre Ministries in Garankuwa, noord van Pretoria, opslae gemaak toe hy sê sy gemeente moet gras eet.

Nou het hy dit verder gevat en gesê … Lees verder

Oproermakers ontwrig verkeer noord van Pretoria op R101

burningtyresHonderde oproermakers het die R101 by Hammanskraal noord van Pretoria met klippe en brandende buitebande versper.

Dié pad is die alternatief vir die N1, en die betoging het die verkeer tussen Warmbad (Bela-Bela) en Pretoria erg ontwrig.

Die betogers het … Lees verder