Oscar vandag gevonnis

Die vonnisoplegging van die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, sal Dinsdag in Pretoria geskied.

Na ‘n verhoor van sewe maande in die Noord-Gautengse Hooggeregshof sal die gestremde atleet uiteindelik sy straf is vir die dood van Reeva Steenkamp kry.

Regter Thokozile … Lees verder

Media saamgepak vir Pistorius-moorduitspraak

Uitspraak in die Oscar Pistorius-moordverhoor sal Donderdag gelewer word. Pistorius staan tereg op vier aanklagte waaronder moord met voorbedagte rade op sy vriendin, Reeva Steenkamp.

‘n Groot mediateenwoordigheid word vanoggend verwag by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria vir die uitspraak … Lees verder

Hof beslis in Transnet-pensioenarisse se guns

Die Noord-Gautengse Hooggeregshof het Donderdag in Transnet-pensioenarisse se guns beslis het dat hulle wel as ‘n groep teen Transnet en die regering kan eis.

Die kwessie is van 2006 in die parlement geopper deur die VF+, maar sonder sukses. Daarna … Lees verder

Malema uitdagend na voorlopige sekwestrasie

effDie leier van die EFF, Julius Malema het by Mooiplaas in Pretoria aan sy ondersteuners gesê dat geen wetstoepasser hom sal keer om parlement toe te gaan nie.

Malema is vroeër in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria voorlopig gesekwestreer.

Indien … Lees verder

Staat verklaar Boeremagbates verbeurd

bmDie Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het beslis dat Boeremaglede wat weens hoogverraad gevonnis is, nie hul bates sal terugkry waarop vroeër beslag gelê is nie.

Regter Eben Jordaan het ‘n bevel toegestaan waarin die Boeremag-bates verbeurd verklaar word aan die … Lees verder

Nelspruit-naamsverandering weens fout nie voor hof

nelspruitDie hofsaak oor Nelspruit se naamsverandering na Mbombela kon nie in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria aangehoor word nie weens ‘n fout op die hofregister.

Die finansiële bestuurder van die Laeveldse Sake- en Toerismekamer, Linda Grimbeek het dit as teleurstellend … Lees verder

Vlugtelinge wil Limpopo-spaza’s wettig bedryf

spazaBuitelandse handelaars wat spazawinkels in Limpopo bedryf het die Noord-Gautengse Hooggeregshof gevra vir ‘n bevel om hulle in staat te stel om in die provinsie handel te dryf, sê ‘n Business Dayverslag.

Die saak handel Lees verder