Franse terreuraanval faal dag na Macron se party wen

Die Franse polisie sê die kamikaze-aanval op die Champs-Elysees was ‘n gefaalde terreuraanval.

Die voertuigbestuurder wat gistermiddag met sy voertuig in ‘n polisiemotor vasgery het in Parys, was sedert 2015 op ‘n veiligheidslys, die sogenaamde “Fiche S” en was bekend … Lees verder

Frankryk vier ‘n triestige 14 Julie

Frankryk vier vandag ‘n triestige 14 Julie in ‘n gees van waaksaamheid onder ‘n noodtoestand.

Die tradisionele militêre parade sal plaasvind, maar onder streng toesig.

Die 3239 soldate wat in die Champs Elysees sal afmarsjeer, sal deur meer as 3000 … Lees verder

Zim kondig noodtoestand af weens hongersnood

Zimbabwe benodig noodleniging van sowat vyftien miljard rand om te help om vir koring en ander voedsel te betaal.

Die land dra nou die gevolge van ‘n grondgrypbeleid wat toegesien het dat wit boere van hul regmatige eiendom verdryf word … Lees verder

Franse parlement stem ten gunste van nasionale noodtoestand

Die Franse parlement se laerhuis het ten gunste van ‘n uiteindelike nasionale noodtoestand gestem.

Teenkanting is deur linkse sowel as regse groepe aangeteken wat glo dat die ongewilde president dit kan uitbuit.

President François Hollande het ’n noodtoestand ná die … Lees verder

Eskom verklaar noodtoestand vir nywerhede

Eskom het Sondag ‘n kragnoodtoestand vir groot nywerheidskliënte verklaar.

“Eskom het ‘n kragnoodtoestand verklaar met groot industriële kliënte, en hulle versoek om dringend hul elektrisiteitsverbruik vandag tussen 15:00 tot 20:00 met 10 persent te verminder,” het Eskom in ‘n verklaring … Lees verder

Vaalrivier stoot gevaarlik oor sy oewer

vaaldamDie departement van waterwese het gemeenskappe wat aan die oewer van die Vaalrivier woon, of wat bote daar vasmeer, gewaarsku om bedag te wees op moontlike oorstromings, het RSG berig.

Die rivier oorstroom byna sy walle. ‘n Taakspan van die … Lees verder

Eskom belowe geen kragonderbrekings dié week

Ben Martins
Ben Martins

Met gerugte dat beurtkrag die ANC in die komende verkiesing kan benadeel, het Eskom intussen die versekering gegee dat daar geen kragonderbrekings sal wees hierdie week nie.

Eskom se woordvoerder, Andrew Etzinger sê beurtkrag word nie in die … Lees verder

Eskom roep nuwe noodtoestand uit, beurtkrag kom

EskomEskom het ‘n beroep op die publiek gedoen om kragverbruik te verminder, nadat die kragvoorsiener ‘n nuwe noodtoestand uitgeroep het.

Eskom het Donderdagoggend opnuut ‘n noodtoestand verklaar en gewaarsku dat hulle genoodsaak sal wees om beurtkrag toe te pas.

‘n … Lees verder

Eskom roep noodtoestand uit

EksdomSuid-Afrika se elektrisiteitsvoorsiening is op ‘n mespunt weens swak beplanning en gebrekkige onderhoud. Donderdag is ‘n noodtoestand uitgeroep toe vier opwekkingseenhede van Eskom uitgeskop het.

Die kragvoorsiener het Donderdag aangekondig dat hulle ‘n beroep op groot verbruikers – maatskappye en … Lees verder

Egipte: Sky-kameraman doodgeskiet in uitgebreide geweld

egiptegeweldOproer en gewelddadige skermutselinge is oornag en Donderdagoggend regoor Egipte aangemeld nadat ‘n noodtoestand in die land afgekondig is.

Ondersteuners van die afgesette pres. Mohamed Morsi het met woede gereageer nadat die weermag vroeër op ‘n groep Morsi-ondersteuners toegeslaan het.… Lees verder