‘Slegs nie-blankes’ vir mond-tot-mond asemhaling

York Universiteit in Toronto, Kanada, se swart studentgroep bied noodhulpopleiding uitsluitlik vir swart studente aan. Hulle sê hul blatante rassediskriminasie is deel van hul “plig” om die swart gemeenskap te help.

‘n Foto op hul Twitterbladsy van die groep, YUBSA, … Lees verder

Kaapse paramedici moet koeëlvaste baadjies dra

Wes-Kaapse paramedici kan nie hul werk doen sonder koeëlvaste baadjies, pepersproei en skokstokke nie.

‘n Vlaag aanvalle in swart gevaargebiede die afgelope maande die noodhulpwerkers tot dié stappe gedwing.

‘n Noodhulpbeampte wat sedert 1995 in Kaapstad werk en wat anoniem … Lees verder