Johannesburg tot laat gisteraand ontwrig deur N3-vloedramp

Tonele wat met dié uit die distopiese roman Bodem vergelyk kan word, het hul gister op die N3-snelweg oos van Johannesburg afgespeel, met dele van die snelweg wat in ‘n rivier verander is. Motors het begin dryf, teen mekaar gebots … Lees verder

Habib paai weer oproerige minderheid by Wits

Die Universiteit van die Witwatersrand sal sy akademiese program tot Maandag opskort na geweld en chaos op die kampus uitgebreek het Dinsdag.

Die visekanselier Adam Habib beweer hierdie toegeeflikheid aan die belhamels is om “toegang na hoër onderwys” te vergemaklik. … Lees verder

Ebola: Botswana sluit grense terwyl Kubane instroom

Die Afrika-Unie het sy kommer uitgespreek nadat Botswana nie reismaatreëls teen burgers van lande wat deur die ebolavirus getref is, wou ophef nie.

Die Unie sê die weiering om reisbeperkings op alle burgers van die betrokke lande te lig, het … Lees verder

Hewige storms, hael tref Gauteng

haelHewige storms oor Gauteng het Donderdagmiddag verwoesting gesaai. Teen vieruur was dit pikdonker soos swaar reënwolke oor die provinsie saamgepak het.

Nooddienste in verskeie dele van Gauteng was deur die die nag op ‘n gereedheidsgrondslag.

Fratsvloede het huise en paaie … Lees verder