Damme het voldoende water

Die Departement van Waterwese en Sanitasie het bewerings dat Suid-Afrika watertekorte kan ondervind, verwerp.

Vroeëre berigte het die rondte gedoen dat die land se varswatervoorraad kan opraak indien die water-infrastruktuur nie opgeknap word nie.

Die Direkteur-Generaal, Trevor Blazer, sê die … Lees verder

ANC kondig binnekort nuwe premiers aan

Nomvula Mokonyane
Nomvula Mokonyane het die verkeerde span gekies

Die ANC sal Dinsdagoggend die name bekend maak van die premiers van die agt provinsies.

Hulle sal die ANC lei in provinsies waar die party in beheer is.

Dit volg na ‘n vergadering … Lees verder

ANC-lyfwagte skiet glo op ongewapende skoolkinders in Bekkersdal

Vorige onluste op Bekkersdal op 15 Oktober 2013
Vorige onluste op Bekkersdal op 15 Oktober 2013

Die ANC se verkiesingsveldtog is gister in Bekkersdal ondermyn toe jong swartes die party se beplande koukusvergadering ontwrig het.

Volgens ‘n verklaring deur die ANC in Gauteng se hoofsweep Brian Hlongwa uitgereik … Lees verder

EFF groei na ‘vuil stemme’ en Dali Mpofu oorloop

Dali Mpofu
Dali Mpofu

Ontstoke inwoners van Bekkersdal aan die Verre Wes-Rand dreig met anargie nadat die ANC gesê het hulle het nie inwoners se “vuil stemme” nodig nie.

Samesprekings met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Lechesa Tsenoli het … Lees verder

Gautengse premier betig oproermakers in Bekkersdal

Nomvula Mokonyane
Nomvula Mokonyane

Gauteng se premier, Nomvula Mokonyane, het Sondag in Bekkersdal aan die Wesrand verklaar dat sy nie deur betogers geïntimideer sal word nie.

“Ek sal nooit van enigiets weghardloop nie. Ek sal nie weghardloop van ons mense terwyl hulle … Lees verder

Gauteng bestee R4m aan sokkerkaartjies

Die provinsie Gauteng het R4 miljoen aan 4613 kaartjies vir die sokkerwêreldbeker bestee, het die premier Nomvula Mokonyane gister laat blyk.

Die besluit om die kaartjies te koop was gegrond op “die behoefte van die regering om stappe te neem … Lees verder

Waarom ‘n ‘Tshwane-Beeld’?

Graag lewer ek hier kommentaar oor die brief, “Beeld is die beste waghond in die land” wat Vrydag in daardie koerant verskyn het, want op die brieweblad is daar nie plek vir kommentaar nie, seker omdat Beeld homself dan ooplaat … Lees verder

Los wit belastingbetalers uit

Dr. Conrad BeyersDie Vryheidsfront Plus veroordeel die premier van Gauteng, me. Nomvula Mokonyane, se vyandige uitsprake teenoor wit belastingbetalers in die Tshwane-munisipaliteit. Die VF Plus se leier in Gauteng en LPW, mnr. Jaco Mulder, gaan ‘n dringende gesprek met die Gautengse premier … Lees verder