Tunisiërs wen Nobelvredesprys vir Arabiese Lente

Tunisië se Nasionale Dialoogkwartet het Vrydag die Nobelvredesprys gewen vir sy bydrae om demokrasie te bevorder.

Die Arabiese Lente in Tunisië, is deur die Nobelkomitee voorgehou as ‘n voorbeeld van vreedsame oorgang in ’n streek wat onder geweld en opstand … Lees verder

De Klerk se roemlose oorgawe bevestig deur ANC

Alhoewel FW de Klerk homself daarop roem dat hy Suid-Afrika aan die ANC oorhandig het en apartheid beëindig het vir “vrede”, is die ANC nie dieselfde mening toegedaan nie.

Die party sê De Klerk is “nie ‘n messias nie”. Die … Lees verder

Duisende betoog teen Obama se Nobel-prys

Duisende mense het gister in Oslo aan ‘n protesoptog in Oslo deelgeneem nadat die Amerikaanse president, Barack Obama, die Nobel Vredesprys met ‘n toespraak wat oorlog regverdig, aanvaar het.

Meer as 6,000 mense het in ‘n vreedsame, flitsligoptog gemarsjeer, in … Lees verder