Nobelpryse beklemtoon manlike wetenskaplike prestasies

Oor die afgelope week, soos elke jaar, is die Nobelpryswenners aangekondig. Die wenners in die kategorieë fisika, chemie en medisyne is, soos in baie jare tevore, uitsluitlik manlik.

In die algemeen was die pryswenners in die natuurwetenskappe sedert 1901 meer … Lees verder

Nóg ’n Nobelprys vir Afrika

Afrika word deesdae toegegooi onder sulke pryse, maar die vooruitgang ontbreek steeds.

Die Nobel-vredesprys wat vanjaar aan die “Tunisiese Nasionale Dialoog-kwartet” toegeken is, is deur die hoofrolspelers van dié vier burgerlike samelewinggroepe in Oslo in ontvangs geneem.

Die kwartet het … Lees verder

Nobelpryswenners genees tropiese siektes

Die Nobelprys vir geneeskunde is vanjaar aan drie navorsers van Japan, China en Amerika toegeken.

Die drie het middels teen die parasitiese siektes malaria, olifantsiekte en rivierblindheid ontwikkel.

Die Nobel-komitee van die Karolinska-instituut in Swede het die pryswenners Dinsdag aangekondig.… Lees verder

Van foefies en fopspene

Onder die foefiebelonings waarmee die linkses mekaar probeer gelukkig hou, is die ere-doktorsgraad seker die gunsteling. Dis eintlik vreemd dat De Klerk, nuttige idioot by uitstek, nog nie so’n foefietoekenning ontvang het nie. Of het hy dalk waarvan ek nie … Lees verder

Wêreld se grootste skrywer Günter Grass oorlede

Die grootste Duitse skrywer van ons tyd, Günter Grass, wat die stiltes van die verlede vir ‘n generasie Duitsers verbreek het, is in die hospitaal in Lübeck op die ouderdom van 87 oorlede.

Die Duitse president Joachim Gauck het die … Lees verder

Günter Grass-boek daag eensydige siening van Duitse geskiedenis uit

Een van die moeilikste dinge vir enige romanskrywer om reg te kry, is juis om te praat oor dinge waaroor ‘n mens nie mág praat nie. Dinge wat nie polities korrek is nie en wat dalk tot uitroepe of beskuldigings … Lees verder

Oor Nobelpryse en volksgevoel

Een van die aspekte van Suid-Afrika wat seker die meeste uitstaan, is die hoon en smaad wat byna konstant deur Afrikaners ervaar word. Nou die dag skryf iemand vir my dat mnr. Nicky Oppenheimer, die sakeman, tydens ‘n onderhoud aan … Lees verder

Ontvang ‘n PDF-boek deur huidige Nobelpryswenner gratis!

Die Franse skrywer Patrick Modiano het so pas die Nobelprys vir letterkunde ontvang, soos ons vroeër vandag op ons Engelse blad berig het.

Is u dalk nuuskierig oor sy werk? Alle huidige en voornemende lede van PRAAG kan nou dadelik … Lees verder

Kaapstad gasheer vir Nobel-beraad

Kaapstad is gekies as die gasheerstad vir die 14de Wêreldberaad van Nobel vredespryswenners wat volgende jaar plaasvind. Die aankondiging is in Warskou, Pole gemaak waar die 13de beraad tans plaasvind.

Volgens ‘n verklaring deur die Stad Kaapstad, is dit ‘n … Lees verder

Swaab wen Nobelprys vir letterkunde

Die Nobelprys vir letterkunde is vanjaar aan die Roemeens gebore Duitse skryfster Herta Müller toegeken.

Müller is op 17 Augustus 1953 in ‘n Duitssprekende dorpie Nitzkydorf in die weste van Roemenië gebore as deel van ‘n Duitse minderheidsgroep wat bekend … Lees verder