Regse betoging in Swede maak internasionaal opslae

‘n Optog deur die Nordiska motstandsrörelsen (NMR), oftewel die Nordiese Weerstandsbeweging, het Saterdag in Gotenburg, die land se tweede grootste stad na Stockholm, wye mediadekking van regoor die wêreld ontvang, waaronder die BBC, Associated Press en die Israelse koerant HaaretzLees verder