Springbokke kla oor NSA-lied

Peter de VilliersDie Springbokke het gekla oor hoe swak die Nuwe Suid-Afrikalied voor hul 20-13-nederlaag Vrydagaand teen Frankryk gesing is.

Die afrigter, Peter de Villiers, sê die Franse het hul oorwinning in Toulouse verdien, maar is kwaad vir die gashere oor die … Lees verder

Springbokke se flenterwysie in Frankryk

Wat op aarde het wie op aarde gedink?

Suid-Afrika se saamgeflanste ellende van ‘n volkslied is gisteraand voor die toets teen Frankryk in Toulouse gesing deur iemand wat lyk of hy per ongeluk daar was. “Nee, ek het nie vir … Lees verder