Oorgrens-aanvalle deur Boko Haram eis sewe

Sewe soldate van Niger is vermoor en agt ander gewond in twee afsonderlike aanvalle die afgelope week deur Boko Haram Islamiete, het ’n weermagwoordvoerder in Niamey gesê.

Die twee aanvalle het in die suidoostelike Diffa-streek ná aan die grens met … Lees verder

Soos Nelson Mandela, of nie…

Niger, die arm uraanryke land, se president Mahamadou Issoufou het 92 persent van die stemme in die omstrede tweede rondte verkiesings, wat deur opposisiepartye geboikot word, op hom verenig.

Die amptelike verkiesingsuitslae is Dinsdag bekend gemaak.

Sondag se verkiesing is … Lees verder

Hulpbron-nasionalisme raak warm in Niger

Hulpbron-nasionalisme is tans ‘n baie warm onderwerp in Niger.

Hama Amadou, ’n groot opposisierolspeler, wat ­toestemming het om in Februarie ’n kandidaat in Niger se ­presidentsverkiesing te wees, se poging om Maandag uit die ­gevangenis vrygelaat te word, het misluk. … Lees verder

Skare slaan selfmoordbomaanvaller dood

‘n Selfmoordbomaanvaller in Nigerië wat ‘n tweede ontploffing wou veroorsaak, is deur ‘n skare doodgeslaan.

Minstens 17 mense is dood toe ‘n selfmoordbomaanvaller by ‘n bushalte in die noordooste van Nigerië se Borno-staat toegeslaan het.

Volgens militêre bronne het ‘n … Lees verder

VSA brei lugaanvalle in Afrika uit

Die VSA het ‘n lugaanval deur ‘n onbemande tuig gedoen oor ‘n gebied waar die leiers van Somalië se Al-Kaida-militante vergader het, het intelligensie bronne Dinsdag gesê, maar dit is onduidelik of enige bevelvoerders gedood is.

Die aanval het volgens … Lees verder

Wrak van Algerynse passasiersvliegtuig opgespoor

Die wrak van ‘n passasiersvliegtuig van ‘n Algerynse lugdiens is in Mali opgespoor. Dié vliegtuig het Donderdag vermis geraak. Dit blyk dat Julie ‘n donker maand vir lugrederye is, nadat ‘n vliegtuig in Taiwan ook verongeluk het.

Die Franse regering … Lees verder

Tientallen migranten na EU dood van dorst in Sahara

saharaReddingswerkers in Niger hebben de lijken van 87 migranten gevonden die van de dorst zijn omgekomen in de Sahara. Bij de meesten gaat het om vrouwen en kinderen.

Dit heeft de BBC donderdag gemeld. De stoffelijke overschotten zijn gevonden vlakbij … Lees verder

Skynheilige reaksie op staatsgreep in Niger

Is ‘n staatsgreep om demokrasie te herstel slegter as ‘n statutêre staatsgreep?

Pres. Jacob Zuma het die staatsgreep in Niger gekritiseer omdat die Afrika-Unie die “ongrondwetlike oordrag van mag” veroordeel.

Hiermee is op die oog af nie fout te vinde … Lees verder