Karel Combrinck: Ondermaanse manewales

Life’s but a walking shadow, a poor player
That struts and frets his hour upon the stage
And then is heard no more: it is a tale
Told by an idiot, full of sound and fury,
Signifying nothing

  • Skakespeare, Macbeth
Lees verder

Ons kort ‘n neoreaksionêre beweging in die kunste

Vanoggend word ek vieruur wakker en dink aan daardie roman wat ek al lankal wou skryf oor ‘n taamlik geleerde blanke boemelaar wat in Johannesburg se strate rondswerf. Of liewer, hy gebruik sy skeppende vermoëns en sy vindingrykheid om sonder … Lees verder

Die Stem: Ons moet eie kultuur en tradisies beja

Leon Shreiber se poging in Beeld om Afrikaners wat graag Die Stem wil sing en Julius Malema se swart radikalisme as “spieëlbeelde” aan mekaar gelyk te stel, mag goeie propaganda wees, maar sneuwel sodra dit onder die vergrootglas kom.

As … Lees verder

Leon Shreiber se poging in Beeld om Afrikaners wat graag Die Stem wil sing en Julius Malema se swart radikalisme as “spieëlbeelde” aan mekaar gelyk te stel, mag goeie propaganda wees, maar sneuwel sodra dit onder die vergrootglas kom.

As … Lees verder

Oranje boven! en ander Hollandse gedagtes

Tans is die sokkerwêreldbeker aan die gang en hoewel ek geen sokkergeesdriftige is nie, is dit tog interessant om die vordering van die spanne dop te hou.

Gisteraand het Oranje, soos die span van Nederland bekendstaan, tot die kwarteindronde deurgedring. … Lees verder

Hoe Marx, Freud en Nietzsche die Weste gesink het

marxfreudnietzscheDeur Joseph Secreve.

So tussen die hele gedweep van Suid-Afrika se ontslape Dierbare Leier word ons steeds duideliker bewus hoe die Vrye Weste besig is om in ’n diktatoriale bewind ingesuig te word, sogenaamd onder die voorwendsel van vrede en … Lees verder