DA nou ‘party van benadeling’: Niekie van den Berg

Niekie van den BergNiekie van den Berg, die eertydse radio-omroeper wat tot onlangs as DA-parlementslid gedien het, het vanoggend tydens ‘n TV-onderhoud op KykNET die DA as “die party van benadeling” bestempel. Van den Berg het intussen na die Vryheidsfront Plus oorgeloop.

Op

Lees verder

Niekie word getransformeer

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ek was nog nooit ‘n groot bewonderaar van inbelprogramme op die draadloos nie. Dis ‘n goedkoop asook ‘n lui manier vir radiostasies om andersins leë lugtyd te … Lees verder

Niekie van den Berg speel Afrikaners af teen bruines

deur Danie Langner

Net ʼn kort voetnota oor Niekie van den Berg wat in vandag se Beeld dit nodig gevind het om Afrikaners sleg te sê en af te speel teen bruin Afrikaanssprekendes. Dit is die diepte van kulturele denke … Lees verder

Niekie van den Berg, jongste politieke nar?

Ook in die ANC is daar natuurlik hordes sogenaamde parlementslede wat nie in staat is om op enige ander manier 'n salaris te verdien nie en gereeld gekke van hulself maak in hul openbare uitsprake. Diegene wat kraters van hulself