‘Slegs nie-blankes’ vir mond-tot-mond asemhaling

York Universiteit in Toronto, Kanada, se swart studentgroep bied noodhulpopleiding uitsluitlik vir swart studente aan. Hulle sê hul blatante rassediskriminasie is deel van hul “plig” om die swart gemeenskap te help.

‘n Foto op hul Twitterbladsy van die groep, YUBSA, … Lees verder

Sweedse speurder braai PK-politici wat nie-wit geweld ignoreer

Swede het blykbaar vir die eerste keer met nie-blankes te make danksy immigrasie. ‘n Sweedse polisieman het die skuld vir geweldsmisdaad in sy land vierkantig op nie-blanke immigrante geplaas sowel as politici wat opsetlik die probleem ignoreer.

Peter Springare, 61, … Lees verder

Net na linkse idiote Trump uitlag, slaan Swede aan die brand

‘n Spul totaal nuttelose glanspersoonlikhede wat op die hoofstroommedia teer vir aandag en linkse Sweedse politici het ‘n dag of twee tog te lekker gelag vir President Trump omdat hy maatskaplike probleme rakende immigrante in Swede uitgewys het. Hulle beweer … Lees verder

Meer as 2 miljoen stroom Duitsland binne

Die jaar 2015 het die die hoogste vlak van immigrasie in Duitsland se geskiedenis gelewer.

Verlede jaar, was daar ‘n migrasie-oorskot van 1 139000 mense, het die Duitse Federale Buro vir Statistiek verklaar.

Statistici skryf dit toe aan die vlugtelingkrisis, … Lees verder