Donkerblou golf oor Frankryk: Marine Le Pen behaal 42% in streeksverkiesing

Die woordspel rondom “vlootblou” wat gebruik word om Marine Le Pen, leidster van die Franse Front National aan kiesers te bemark, “Bleu Marine”, is toepaslik, want die blou golf het Sondag oor Frankryk gebreek met haar party wat in die … Lees verder

Karel Combrinck: Nog plek vir witwees?

Baie van die euwels waarmee ons vandag moet saamleef, kom van die Franse rewolusie en meer spesifiek van die Verklaring van Menseregte (Déclaration des droits de l’homme et du citoyen) van 1789. Hierin is die beginsels van «vryheid, … Lees verder

Oud-Franse staatshoof Sarkozy van korrupsie aangekla

Die vorige president van Frankryk, Nicolas Sarkozy, is vir 15 uur aangehou as deel van ‘n ondersoek na die finansiering van sy vorige verkiesingsveldtog. Intussen het die nuus dat hy formeel van korrupsie aangekla is, via ‘n twiet van Agence … Lees verder

Franse woedend oor Rwanda se volksmoord-beskuldigings

Die Franse regering het woedend gereageer op beskuldigings deur die Rwandese president oor hul medepligtigheid aan die volkslagting in Rwanda.

Nie eers hul swart minister van Justisie kon die Rwandese oorhaal tot inskiklikheid nie.

Plegtighede met ‘n sterk anti-koloniale karakter … Lees verder

Wêreldleiers wens Merkel geluk

Angela MerkelWêreldleiers het die Duitse kanselier, Angela Merkel, met haar verkiesingsoorwinnning gelukgewens maar sommige koerante meen vanmôre dat die lae stempersentasie en haar party se swakste vertoning sedert 1949 nie veel is om oor te kraai nie.

Die Amerikaanse president Barack … Lees verder