“Verwoerd het doelbewus gekies om ‘n Afrikaner te wees. Hy was die eerste student in Suid-Afrika wat sy studies, van sy voorgraadse eksamens tot sy doktorale proefskrif, in Afrikaans geskryf het” (Hermann Giliomee, Die laaste Afrikanerleiers: ‘n Opperste toets van … Lees verder
Etiket: Nico Koopman
Leon Lemmer: Ronnie Kasrils oor Jacob Zuma
Jacques Pauw se boek, The president’s keepers (Praag 11 November), het opslae gemaak. Vandeesmaand het Adriaan Basson en Pieter du Toit se boek, Enemy of the people, ook verskyn (nadat Basson in 2012 Zuma exposed gepubliseer het), … Lees verder
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim de Villiers se dilemma
Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het op 1 April sy ampstermyn op die agtervoet begin. As blanke is hy in die plek van sy bruin voorganger, Russel Botman, aangestel. Daarby is hy ‘n man. As … Lees verder

Leon Lemmer: Wannie Carstens se onvoorbeeldige paternalisme
Pleks van ‘n Afrikaanse taalraad in die ware sin van die woord te wees, is die Afrikaanse Taalraad (ATR) ‘n versoenings- en meertaligheidsraad. Versoening word dermate oordryf dat kulturele verskille, bv tussen wit en bruin mense, misken word. Daarenteen is … Lees verder
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Verder oor die afgrond
Die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), Wim de Villiers, het myns insiens op 30 Mei doelbewus versuim om die dood ‘n eeu tevore van die US se groot weldoener, Jan Marais, op die US-kampus te gedenk. Pleks van ooreenkomstig … Lees verder
Henry Jeffreys en Nico Koopman: twee van Die Burger se rubriekskrywers
Die Burger (6 deser, p 11) het pas aangekondig dat “vyf ervare rubriekskrywers” hulle buiging in dié koerant gaan maak, naamlik:
- Max du Preez, van Vrye Weekblad-faam, wat glo geen bekendstelling nodig het nie;
- Allister Sparks, oud-redakteur van die Rand
Hibridisering van Afrikaans
In die akademie het dit my opgeval dat dosenteverenigings geneig was om amptelik meer linksgesind as die deursnee-dosent te wees. Skrywersverenigings ly blykbaar aan ‘n soortgelyke tekortkoming. Dit is waarom die leiding van PEN Afrikaans aan iemand soos Sonja Loots … Lees verder

Nico Koopman se verlange na Nelson Mandela
Daar is ‘n rubriekskrywer wat die vermoë het om my meer as enige ander te irriteer. Ek verwys na Nico Koopman, die dekaan van die fakulteit teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy word reeds baie lank … Lees verder
Russel Botman op die Rooiplein
deur Leon Lemmer
Aan die Universiteit Stellenbosch (US) word die ANC se vakansiedae, soos die herdenking van Sharpeville, die Soweto-opstand en die paswetoptog deur hardegat vroue, deesdae graag gedenk. Gebeure sonder sodanige “vryheidsdimensie”, soos Beskawingsdag (6 April) en Afrikaansdag (14 … Lees verder